Michael Lucas | |
![]() | |
Lucas in 2019.
| |
Geboortenaam | Andrei Treiwas[1][2][3] |
---|---|
Alias | Ramzes Kairoff Michel Lucas Michael Lucas |
Geboorte | 10 Maart 1972[2] Moskou, Sowjetunie |
Ouers | Ljef Bregman, Jelena Treiwas |
Beroep(e) | Pornografiese akteur, regisseur, joernalis, sakeman |
Aktiewe jare | 1996-tans[4] |
Webwerf | michaellucas |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Michael Lucas (gebore Andrei Lwowitsj Treiwas; Russies: Андрей Львович Трейвас; 10 Maart 1972)[2] is 'n Russies-Joodse,[5] gay pornografiese akteur,[6] regisseur, joernalis en sakeman, en die stigter en hoof- uitvoerende beampte van Lucas Entertainment, Manhattan se grootste vervaardiger van gay pornografie. Hy was tot in 2019 ook 'n rubriekskrywer vir die LGBT-tydskrif The Advocate,[7] HuffPost[8] en Pink News[9]
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search